<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>Lofgedig</aka>
<key>D</key>
<lyrics>[V1]
.     D          A            D           G
 Jou lewe is 'n lofgedig, geskryf tot Sy eer.
.   D                                     D           A
 Sorgvuldig elke woord gekies, soos die reënboog se kleur.
.      D             A             D            G
 Jy's beplan in die hemel, verteenwoordiger van God.
.    E                               A              A7
 Sorgvuldig aan mekaar geweef om te leef met een gebod.

[C1]
.         D                  G              D
   Mag jy omgee en liefhê en so sy beeld uitdra
.                                                 A
   in 'n wêreld wat verward is en na ware liefde vra.
.         D                   G            D
   Mag jy omgee en liefhê en so sy Naam vereer
.       A                          A7              D
   by almal wat op soek is na die antwoord op hul seer.

[V2]
.       D            A               D              G
 Jy's gebore in die wêreld, maar gemaak vir 'n paradys,
.       D                                     A
 om te lag en te lewe, soos 'n prins in 'n paleis.
.    D              A        D               G
 So waarom dan die sonde waaraan jy so bly klou,
.      E                                A                A7
 wat steeds Sy beeld vernietig en jou vreugde stukkend kou?

[C2]
.         D                  G              D
   Mag jy omgee en liefhê en so sy beeld uitdra
.                                                 A
   in 'n wêreld wat verward is en na ware liefde vra.
.         D                   G            D
   Mag jy omgee en liefhê en so sy Naam vereer
.       A                          A7              D
   by almal wat op soek is na die antwoord op hul seer.

[V3]
.    D            A                     D               G
 Onthou, jy's 'n beeld van God wat kan skitter soos kristal
.        D                                          A
 om die wêreld te herinner daar's 'n God in die heelal.
.     D          A              D             G
 Kom dan nou en vat Sy hand en leef soos sy kind
. E                         A                A7
 wat Hy self gemaak het, en jy sal vreugde vind.

[C3]
.         D                  G              D
   Mag jy omgee en liefhê en so sy beeld uitdra
.                                                 A
   in 'n wêreld wat verward is en na ware liefde vra.
.         D                   G            D
   Mag jy omgee en liefhê en so sy Naam vereer
.       A                          A7              D
   by almal wat op soek is na die antwoord op hul seer.

[P1]
.       A                         A7               D
   by almal wat op soek is na die antwoord op hul seer.</lyrics>
<title>Beeld van God</title>
<time_sig>4/4 S001</time_sig>
<tempo>90</tempo>
</song>